Marius Prinsloo
Marius is 'n professionele skilder wat tydens die veldtog-eredienste, op sy besondere manier 'n ander perspektief gee op die boodskap. Hy doen dit kosteloos, en ons is hom baie dank verskuldig hiervoor. Jy kan meer van sy werk sien op sy webblad by www.mais.co.za . Kontak hom gerus om navraag te doen oor die aankoop van hierdie en ander sklderye.

 
  Hierdie skildery is tydens die twee oggenddienste op 10 Mei in die Strooidakkerk voltooi.

This is the second painting which Marius completed during the services on 17 May 2009. 

 


Die derde skildery, geverf tydens die dienste op 24 Mei 2009.

 


The painting which was completed during the services on 31 May 2009. 

 

 WAT   OP   AARDE   DOEN   EK   NOU   EINTLIK   HIER  ?