Welkom op ons webblad!              Welcome to our site!

  • Sluit aan by hierdie Veldtog
  • Bly op Datum met die Veldtog
  • Neem Interaktief Deel
    Lees meer. . .
     

  • Join this Campaign
  • Keep up to Date with the Campaign
  • Participate Interactively
  • Read more . . .

    


Laura Swart neem die meeste van die foto's vir ons webblad. Ons wil graag die foto's sien wat julle self van julle groepe, en ander 40 Days aktiwiteite neem. Stuur hulle in vir ons Journaal, en deel hulle so met almal!

Please email any errors, changes to the programme or other informa- tion to us, to enable us to update the site.

E-pos aub
enige foute, program wysigings of ander inligting aan ons vir opdatering.

 Kennisgewings

  Belangrike datums: 
Sondag 26 Julie: Opleiding vir kleingroepfasiliteerders. 19.00-21.00. Gaan voort vir 8 weke tot 13 September.

Week van 27 Julie: Eerste byeenkomste van nuwe  kleingroepe.

             Het jy al jou Kleingroepinligting en

    Bedieningsvoorkeure deurgegee?    

     

Kry jou eie boek by die kerkkantoor of Vanilla Rose in Hoofstraat, en maak 'n donasie om te help om die koste te dek. As jy meer kan skenk, doen dit. As jy min(der)kan skenk, is dit ook reg. Die koste per boek beloop so R60. Indien jy meer kan bydra, dek dit die koste van iemand wat graag die volle koste wou betaal, maar nie kon nie.

Bemark die Veldtog dmv e-posse aan jou vriende.(Sien ons video). Skryf aanlyn in  om deel te neem. 

 
 

                               WHAT   ON   EARTH   AM   I   HERE  FOR?

'n Gesamentlike inisiatief van die Strooidakkerk, Drakenstein Gemeente en die Bikers Kerk, Paarl.;                 A joint initiative of the Strooidak Church, Drakenstein Congregation and the Biker's Church, Paarl.                             If you have a pulse, you have a purpose.