Welkom op ons weblad (voortgesit) 

Sluit aan by hierdie Veldtog

Sluit aanlyn by ons aan deur te registreer as Deelnemer, Gasheer of Fasiliteerder. Dis maklik, dis kosteloos, en dit bied aan jou die geleentheid on deel te hĂȘ aan 'n 40 dae-lange pelgrimsreis van geestelike groei  - alles hier in die Paarl. Jy gaan beslis nie gou, of ooit weer so 'n geleentheid kry nie. Lees meer...

Bly op Datum met die Veldtog
Programbesonderhede, kontakbesonderhede, besprekings, foto's, video's en getuienisse - almal gerieflik saam. Ons bring daagliks die 'site' op datum met kraakvars inligting oor alles wat met die veldtog verband hou.

Neem hier Interaktief Deel
Deel jou ervarings op die reis met jou mede- reisigers wat saam die pad stap - sekerlik 'n deel van enige reis. Epos
jou insette vir plasing in ons aanlyn joernaal. Dit kan 'n vraag wees, 'n paragraaf of twee oor hoe jy die veldtog ervaar, of 'n teksvers wat jy graag wil deel. Jy kan selfs 'n foto van jou groep instuur! Hier kan jy ook gereeld kyk na ander reisigers se kommentaar in die joernaal, en daarop reageer as jy wil.
Terug
 

Welcome to our website (continued)   

Join this Campaign
Join us by registering on-line, as a Participant,  Host or a Facilitator. It's really simple, and it's free.
By regisrering, you reserve your place on a 40 day long pilgrimage of spiritual growth - right here in Paarl. Will you ever have such an opportunity again? Read more...

Keep up to Date with the Campaign
The programme, contact details, discussions, photos, videos and testimonies are conveniently all in one place. The site is updated daily with fresh content to keep you informed.

Participate Interactively
Share your experiences on this 40-day journey with fellow travelers by submitting your contributions by email for publication in our on-line journal. It may be a question, a paragraph or two on your your campaign experiences, or some scripture you want to share. You can even submit a photo of your group! Here you can check on what other travellers have to say in the journal, and reply to them, if you would like to.
Back
 

WHAT   ON   EARTH   AM   I   HERE  FOR?