Gasheer RegistrasieHost Registration
Voltooi en dien aanlyn in.
Complete and submit on-line.

| resume a previously saved form
Resume Later

In order to be able to resume this form later, please enter your email and choose a password.

Aanlyn Gasheer Registrasie / On-line Host Registration

Ons benodig  440 Gashere/-vroue vir die 40 Dae van Doelgerigte Lewe se kleingroepe van 10 Mei tot 14 Junie. Ons moedig u ook aan om ander persone van ons kerk en gemeenskap van 40 Dae te vertel en hulle uit te nooi. Sal u ons asseblief help?

We need 440 Hosts for the small groups of the 40 Days of Purpose Campaign from 10 May to 14 June. Please also encourage and invite other members of our congregation and community. We need your help.

Die volgende word van ‘n Gaspersoon verwag:
A Host is required to:

  • Gee om vir die Liggaam van Christus,
    Care for the Body of Christ,
  • Stel jou huis beskikbaar vir 1 byeenkoms per week vir 6 weke,
    Make your home available for 1 meeting a week, for 6 weeks,
  • Het ‘n TV en DVD-speler,
    Own a TV set and DVD player,
  • Het sitplek vir 5 -10 persone,
    Provide seating for 5 - 10 people, 
  • Nie tans betrokke by enige kommissie/kerkraad ens.
    Not to be involved at present with other demanding church council or like activities. 

 














Indien jy van mense weet wat by jou groep wil inskakel kontak asb vir Wineta Wiese.  Haar kontakbesonderhede is 084 430 4834 of winetawiese@gmail.com.
If you know of people who would like to join your group, please contact Wineta Wiese at 084 430 4834 or winetawiese@gmail.com.

 WHAT   ON   EARTH   AM   I   HERE   FOR  ?