What is a 40 Days of Purpose campaign?                                  Wat is 'n "40 Days of Purpose" veldtog?                                                        
 

 

 
 
 
 
 
 
 
   
 



Rick Warren 

Embark on a journey of discovery during 40 Days of Purpose and answer life’s most fundamental question: “What on earth and I here for?” This intensive campaign has changed millions of lives all over the world, moving people to live out God’s five eternal purposes. 
   
More than 20 000 churches from over 65 denominations have led their congregations through 40 Days of Purpose, experiencing tremendous results—lives are changed, spiritual growth is stimulated and God is glorified. Truly a life-changing experience.

What does such a campaign consist of?
  
The activities during the campaign fall mainly in three catagories:

  • A weekly service with a specific theme;
  • Small group dicussions every week on the same theme; and
  • Daily Bible study and readings from the book "Purpose Driven Life" by Rick Warren.   

Vertrek op 'n ontdekkingsreis gedurende hierdie veldtg en beantwoord die fundamentele lewensvraag: "Wat op aarde doen ek nou eintlik hier?" Hierdie intensiewe veldtog het miljoene lewens regoor die wêreld verander deur deelnemers oor te haal om die Here se vyf ewige doele uit te leef.

Meer as 20 000 kerke van oor 65 kerkverbande het al hulle gemeentes deur die "40 Days of Purpose" gelei, en as gevolg daarvan ontsaglike resultate behaal. Lewens is verander, geestelike groei word bevorder, en die Here word verheerlik. Waarlik 'n lewens veranderende ondervinding.

Waaruit bestaan so 'n veldtog?

Die aktiwieteite vir die 40 Dae Veldtog berus op drie pilare:

  • 'n Weeklikse erediens met 'n spesifieke tema;
  • Weeklikse kleingroep besprekings oor die tema; en
  • Daaglikse Bybelstudie en lees van die boek "Purpose Driven Life" / "Doelgerigte Lewe" deur Rick Warren.

The book, "The Purpose Driven Life", by Rick Warren.

The Purpose-Driven Life takes the groundbreaking message of the award-winning Purpose-Driven Church and goes deeper, applying it to the lifestyle of individual Christians. This book helps readers understand God’s incredible plan for their lives. Warren enables them to see the big picture of what life is all about and begin to live the life God created them to live.

The Purpose-Driven Life is a manifesto for Christian living in the 21st century...a lifestyle based on eternal purposes, not cultural values. Using biblical stories and letting the Bible speak for itself, Warren clearly explains God’s five purposes for each of us:

  • We were planned for God’s pleasure, so your first purpose is to offer real worship.
  • We were formed for God’s family, so your second purpose is to enjoy real fellowship.
  • We were created to become like Christ, so your third purpose is to learn real discipleship.
  • We were shaped for serving God, so your fourth purpose is to practice real ministry.
  • We were made for a mission, so your fifth purpose is to live out real evangelism.

This book is the life-message of Rick Warren, founding pastor of Saddleback Church. Written in a captivating, devotional style, the book is divided into 40 short chapters that can be read as a daily devotional, studied by small groups, and used by churches participating in the nationwide 40 Days of Purpose campaigns.

This Campaign

Everyone is invited to join one of the small groups and discover your purpose in life over a period of 40 days. Members of any other church besides the Strooidak congregation, Drakenstein congregation and the Bikers Church, as well as other interested people are also invited as part of our service to the total community in our valley. Come and experience this program for the first time or utilise it as a refresher after a previous attendance.  

 Die boek, "The Pupose Driven Life", deur Rick Warren. (Vertaal in Afrikaans as "Doelgerigte Lewe")
Die boek "Purpose Driven Life" gaan verder met die baanbrekende boodskap van die bekroonde "Purpose Driven Church", deur dit toe te pas op die leefstyl van Christene as indiwidue. Die boek maak dit vir lesers moontlik om die Here se ongelooflike plan vir hulle lewens te verstaan. Warren wys lesers hoe om die "groter prentjie" van die sin van die lewe, raak te sien, en hoe om die lewe wat God vir hulle geskep het, te leef.

Die boek "Purpose Driven Life" stel 'n manifes daar vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu...'n leefstyl wat gebaseer word op ewige doele, nie kulturele waardes nie. Warren verduidelik met behulp van Bybelstories en skrigedeeltes wat vanself spreek, wat God se vyf doele vir elk van ons is:

  • Ons is vir God se behae beplan, so ons eerse doel is om God werklik te aanbid.
  • Ons is vir God se familie geskep, so ons tweede doel is om werklike gemeenskap van gelowiges te ervaar.
  • Ons is geskep om soos Christus te word, so ons derde doel is werklike dissipelskap.
  • Ons is geskep om God te dien, so ons vierde doel is werklike bediening.
  • Ons is vir 'n sending geskep, so ons vyfde doel is werklike getuienis.

Hierdie boek is die lewensboodskap van Rick Warren, stigter-pastoor van die Saddleback Kerk. Dis geskryf in 'n boeiende, gewyde styl en in 40 kort hoofstukke verdeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer kan word, en deur kerke gebruik kan word in 40 Dae van Doelgerigte Lewe veldtogte.

Hierdie Veldtog

Almal word uitgenooi om by een van die kleingroepe in te skakel en oor 'n periode van 40 dae uit te vind wat die doel van jou lewe is. Lidmate van enige ander kerk, buiten die Strooidak gemeente, Drakenstein gemeente en die Bikers Kerk, sowel as ander belangstellendes word ook uitgenooi as diens aan die breë gemeenskap van ons vallei. Kom en beleef die program vir die eerste keer of gebruik die geleentheid as 'n verfrisser na 'n vorige bywoning. 

WHAT   ON   EARTH   AM   I   HERE  FOR?